My Draak
My drake se name is Fluffy en Puffy en Huffy. Hulle is ‘n pragtige twee-koppige draak. Puffy is die oudste en hy het die grootste oor en wenkbroue.Daar is lang spykers op hul groot,vet tone. Wanneer hulle kwaad word,blaas albei die warmste blou en pers vlam by hulle neusgate uit.Almal loog weg van hulle,maar hulle wil net vir mense ‘n groot drukkie gee met hulle dik maag.Al hulle. vriende sê dat hulle vlerke baie majestueus is,en soos ‘n sterrestelsel lyk.Fluffy is die kleinste en sy ore , oë en neusgate het nie so baie gegroei soos Puffys ‘n nie.Hulle het ‘n vreeslike vyand,Ember,want Ember is ‘n vuur draak en hulle is ‘n water draak,so dit beteken hulle baklei altyd met Ember. My drake hou daarvan om deur die wolke te vlieg en wanneer die water in hille kleuvolle oë gaan. Hulle is mal daaroor om suur-blaar bosse te eet. Dis hoe hulle hulle kleur kry.Hulle niggies is Flaminke, omdat hulle ook hulle kleur van voedsel kry.Hulle het ‘n baie sterk stert wat enigiemand kan tref.